Jeugbediening

Ons jongmense is ‘n groot deel van ons gemeente en ons bedieningsfokus. Daarom probeer ons geleenthede skep waar ons jong lidmate ‘n ontmoeting met die Here kan hê. Naas die kategese probeer ons ook ‘n “event” vir al ons ouderdomsgroepe in die jaar reël. Hiervan is #Imagine en ons Graad 4-7 kamp twee voorbeelde. Hier is ‘n paar foto’s van #Imagine 2019…