Baie welkom by ons gemeente!

Ons het elke Sondag ‘n erediens om 09:30 op Swellendam in die kerkgebou en om-en-by elke derde Sondag in die skoolkwartaal op Malagas om 09:30 (raadpleeg die almanak vir spesifieke datums).
Teken gerus in op ons YouTube-kanaal (Moederkerk Swellendam) vir alle eredienste en om in kennis gestel te word van ons nuutste aanlyn eredienste.
U kan ons mees onlangse eredienste hier sien ⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️ .
1
/
4
13 September 2026 Eksodus 16
6 September 2026 Handelinge 20
30 Augustus 2026 Johannes 17
23 Augustus 2026 Filippense 2:3-4 Lukas 22:24-30
16 Augustus 2026 Lukas 18:18-23
9 Augustus 2026 Hebreers 10:19-25 en 1Tessalonisense 5:8-11
2 Augustus 2026 1 Petrus 3
19 Julie 2026 Johannes 14
5 Julie 2026 – Hebreërs 8
28 Junie 2026 Genesis 15
1
/
4