Eredienste

Al ons eredienste is hier beskikbaar.

Eredienstye:

Elke Sondag is daar ‘n erediens om 09:30 in die kerkgebou.

Elke derde Sondag is daar ‘n erediens in die kerkgebou op Malagas om 09:30.

Kersdag is daar ‘n erediens om 09:30 in beide die kerkgebou en Malagas.

Hemelvaartdiens is om 07:00 in die natuur.

Op Goeie Vrydag is daar ‘n erediens om 09:30 in die kerkgebou.

Pinksterbidure vind elke dag van Sondag tot Donderdag in Swellendam plaas om 10:00 en 18:30. Daar is ook bidure op Malagas om 19:00 elke weeksaand. Pinkster word op drie agtereenvolgende aande in die Sophiasaal gehou vanaf die Woensdag voor hemelvaart.

AL DIE EREDIENSTYE SAL U OOK OP ONS ALMANAK KRY!