{"id":172,"date":"2015-03-06T10:40:05","date_gmt":"2015-03-06T08:40:05","guid":{"rendered":"http:\/\/swellendammoederkerk.co.za\/?page_id=172"},"modified":"2025-07-15T10:07:02","modified_gmt":"2025-07-15T08:07:02","slug":"gemeentestruktuur","status":"publish","type":"page","link":"http:\/\/swellendammoederkerk.co.za\/?page_id=172","title":{"rendered":"Bedieningstruktuur"},"content":{"rendered":"<p>Die gemeente is, vir administratiewe doeleindes, in geografiese Wyke verdeel. Elke Wyk verkies &#8216;n Wyksouderling en Dienswerkers. Hierdie Wyksouderlinge en enkele -diakens vorm saam met die Voorsitters van ons Bedieningsgroepblokke ons Kerkraad. Die Kerkraad verkies jaarliks &#8216;n Kerkraadsvoorsitter, Leierouderling en drie Kommissievoorsitters. Die drie Kommissies van die Kerkraad is die Finanskommissie, die Eiendomskommissie en die Diensverhoudingskommissie.<\/p>\n<p>Die Dagbestuur van die Kerkraad bestaan uit die Voorsitter van die Kerkraad, die Voorsitters van die Kommissies, die Leierouderling en die twee Leraars. Die Dagbestuur kom soos benodig bymekaar.<\/p>\n<p>Elke kwartaal vind daar &#8216;n Kerkraadsvergadering plaas.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die gemeente is, vir administratiewe doeleindes, in geografiese Wyke verdeel. Elke Wyk verkies &#8216;n Wyksouderling en Dienswerkers. Hierdie Wyksouderlinge en enkele -diakens vorm saam met die Voorsitters van ons Bedieningsgroepblokke ons Kerkraad. Die Kerkraad verkies jaarliks &#8216;n Kerkraadsvoorsitter, Leierouderling en drie Kommissievoorsitters. Die drie Kommissies van die Kerkraad is die Finanskommissie, die Eiendomskommissie en die Diensverhoudingskommissie. Die Dagbestuur van die Kerkraad bestaan uit die Voorsitter van die Kerkraad, die Voorsitters van die Kommissies, die Leierouderling en die twee Leraars. Die Dagbestuur kom soos benodig bymekaar. Elke kwartaal vind daar &#8216;n Kerkraadsvergadering plaas.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"ngg_post_thumbnail":0,"footnotes":""},"class_list":["post-172","page","type-page","status-publish","hentry"],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_shortlink":"https:\/\/wp.me\/P5US3V-2M","jetpack-related-posts":[{"id":176,"url":"http:\/\/swellendammoederkerk.co.za\/?page_id=176","url_meta":{"origin":172,"position":0},"title":"Eredienste","author":"Gawie Gouws","date":"06\/03\/2015","format":false,"excerpt":"Al ons eredienste is hier beskikbaar. Eredienstye: Elke Sondag is daar 'n erediens om 09:30 in die kerkgebou. Elke derde Sondag is daar 'n erediens in die kerkgebou op Malagas om 09:30. Kersdag is daar 'n erediens om 09:30 in beide die kerkgebou en Malagas. Hemelvaartdiens is om 07:00 in\u2026","rel":"","context":"Similar post","block_context":{"text":"Similar post","link":""},"img":{"alt_text":"","src":"","width":0,"height":0},"classes":[]},{"id":141,"url":"http:\/\/swellendammoederkerk.co.za\/?page_id=141","url_meta":{"origin":172,"position":1},"title":"Kindersorgbediening","author":"Gawie Gouws","date":"05\/03\/2015","format":false,"excerpt":"Hierdie bediening het ten doel om betrokke te raak in kinders se lewens, veral in die bre\u00ebr gemeenskap en hulle geestelike en fisiese behoeftes aan te spreek. Die bediening neem ook verantwoordelikheid vir die Herberg-Kinderhuis op Robertson, waarvoor ons Ringsgemeentes in besonder verantwoordelik is. Wintermaande span aksielede hul kookvernuf in\u2026","rel":"","context":"Similar post","block_context":{"text":"Similar post","link":""},"img":{"alt_text":"SAM_0802-1","src":"https:\/\/i0.wp.com\/swellendammoederkerk.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/03\/SAM_0802-1-150x150.jpg?resize=350%2C200","width":350,"height":200},"classes":[]},{"id":1366,"url":"http:\/\/swellendammoederkerk.co.za\/","url_meta":{"origin":172,"position":2},"title":"Baie welkom by ons gemeente!\u2026","author":"Gawie Gouws","date":"17\/03\/2020","format":false,"excerpt":"Baie welkom by ons gemeente! Ons het elke Sondag 'n erediens om 09:30 op Swellendam in die kerkgebou en om-en-by elke derde Sondag in die skoolkwartaal op Malagas om 09:30 (raadpleeg die almanak vir spesifieke datums). Teken gerus in op ons YouTube-kanaal (Moederkerk Swellendam) vir alle eredienste en om in\u2026","rel":"","context":"Similar post","block_context":{"text":"Similar post","link":""},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/swellendammoederkerk.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Koninkrykstyd.jpg?resize=350%2C200","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/swellendammoederkerk.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Koninkrykstyd.jpg?resize=350%2C200 1x, https:\/\/i0.wp.com\/swellendammoederkerk.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Koninkrykstyd.jpg?resize=525%2C300 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/swellendammoederkerk.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Koninkrykstyd.jpg?resize=700%2C400 2x, https:\/\/i0.wp.com\/swellendammoederkerk.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Koninkrykstyd.jpg?resize=1050%2C600 3x"},"classes":[]},{"id":1185,"url":"http:\/\/swellendammoederkerk.co.za\/?page_id=1185","url_meta":{"origin":172,"position":3},"title":"PASTORALE BRIEF AAN DIE GEMEENTES VAN DIE WESKAAP TOV DIE UITSPRAAK VAN DIE GAUTENGSE HO\u00cb HOF VAN 8 MAART 2019 INSAKE DIE KERK SE 2016 BUITENGEWONE ALGEMENE SINODE","author":"Gawie Gouws","date":"10\/03\/2019","format":false,"excerpt":"Liewe broers en susters Die Moderatuur van die Algemene Sinode het in hulle verklaring kennis geneem van die hofuitspraak oor die NG Kerk en selfdegeslagverhoudings. Die kerk respekteer die hofuitspraak. Die kerk moet egter nog saam met sy regspan die uitspraak bestudeer om die volle implikasies daarvan te verreken in\u2026","rel":"","context":"Similar post","block_context":{"text":"Similar post","link":""},"img":{"alt_text":"","src":"","width":0,"height":0},"classes":[]},{"id":446,"url":"http:\/\/swellendammoederkerk.co.za\/?page_id=446","url_meta":{"origin":172,"position":4},"title":"Vrouelidmatebediening","author":"Gawie Gouws","date":"30\/04\/2015","format":false,"excerpt":"Tydens vrouelidmaat-byeenkomste word die vroue begelei op hul lewensreis. Jaarliks vorder ons \u0149 Vroue-dankbaarheidsoffer in wat ons weer uitdeel aan verdienstelike organisasies soos Huis AA Tomlinson, die Herberg Kinderhuis op Robertson, Cooperstraat-projek, ACVV en die Dienssentrum asook Huis Adaliah. Vroue voorsien ook elke Sondag pragtige blomme voor in die Kerk\u2026","rel":"","context":"Similar post","block_context":{"text":"Similar post","link":""},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/swellendammoederkerk.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/IMG_20191121_122637_124.jpeg?resize=350%2C200","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/swellendammoederkerk.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/IMG_20191121_122637_124.jpeg?resize=350%2C200 1x, https:\/\/i0.wp.com\/swellendammoederkerk.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/IMG_20191121_122637_124.jpeg?resize=525%2C300 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/swellendammoederkerk.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/IMG_20191121_122637_124.jpeg?resize=700%2C400 2x, https:\/\/i0.wp.com\/swellendammoederkerk.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/IMG_20191121_122637_124.jpeg?resize=1050%2C600 3x"},"classes":[]},{"id":125,"url":"http:\/\/swellendammoederkerk.co.za\/?page_id=125","url_meta":{"origin":172,"position":5},"title":"Jeugbediening","author":"Gawie Gouws","date":"05\/03\/2015","format":false,"excerpt":"Ons jongmense is 'n groot deel van ons gemeente en ons bedieningsfokus. Daarom probeer ons geleenthede skep waar ons jong lidmate 'n ontmoeting met die Here kan h\u00ea. Naas die kategese probeer ons ook 'n \"event\" vir al ons ouderdomsgroepe in die jaar re\u00ebl. Hiervan is #Imagine en ons Graad\u2026","rel":"","context":"Similar post","block_context":{"text":"Similar post","link":""},"img":{"alt_text":"","src":"","width":0,"height":0},"classes":[]}],"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/swellendammoederkerk.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/172","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"http:\/\/swellendammoederkerk.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"http:\/\/swellendammoederkerk.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/swellendammoederkerk.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/swellendammoederkerk.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=172"}],"version-history":[{"count":7,"href":"http:\/\/swellendammoederkerk.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/172\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2254,"href":"http:\/\/swellendammoederkerk.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/172\/revisions\/2254"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/swellendammoederkerk.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=172"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}