Baie welkom!

Lydenstyd 2021

Ons is tans in die tyd Lydenstyd in die kerklike jaar. Ons dink aan Jesus se lyding op aarde en hoe dit kulmineer in Sy kruisiging.

A.g.v. die inperking wat ons tans beleef is ons kerkgeboue gesluit vir besoekers. U kan egter steeds ‘n erediens bywoon deur u plek te bespreek by (028) 514-1225. Ons word toegelaat om 100 mense in ‘n erediens te akkommodeer.

Teken gerus in op ons YouTube-kanaal om in kennis gestel te word van ons nuutste eredienste.

Kyk gerus na ons mees onlangse regstreekse uitsending van die erediens hier!