Nuutste nuus

Kyk hier onder na ons Facebookblad en almanak vir die nuutste gemeentelike bedrywighede…

Moederkerk Swellendam
Moederkerk Swellendam
Sondag se erediens 09:30:
Moederkerk Swellendam
Moederkerk Swellendam
Sondag nooi ons jou uit om saam met ons op ń 6 weke reis te gaan waar ons saam gaan praat oor die volgende tema: Van WANhoop na HOOP! Ons wil jou help om God anderkant die kruis te ontdek; jou uitkyk na die opgestane Christus te verskuif en weer HOOP te kry.
Moederkerk Swellendam
Moederkerk Swellendam is feeling excited.
Sit solank 'n dag uit vir kuier by ons kersmark!

21-23 November | NG Kerksaal, Swellendam
Donderdag: 10h00-18h00
Vrydag: 10h00-18h00
Saterdag: 09h00-13h00

#lekkernye #kersgeskenke #teetuin #juwele #kersmark #ngkerkswellendam
Moederkerk Swellendam
Moederkerk Swellendam
Sondag lei ds. NICO VAN DER WALT (NGK Buffeljagsrivier) ons erediens as deel van ons kanselruiling.
Scroll Up