Getuienisbediening

“Wanneer die Heilige Gees oor julle kom, SAL julle My getuienis wees in Jerusalem, SOWEL as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.” Hand 1:8

  1. Plaaslike Getuienisbediening
  • Cooperstraat Projek: Sondagskool word weekliks gehou waar die Evangelie gebring word. Aandag word gegee aan lees en skryf vaardigheid. Jaarlikse verjaardag viering vind ook plaas.

Cooperstraat verjaarsdag partytjie

  • Nywerheidsbediening word deur gemeente ondersteun –lidmate bedien woord by werksplekke.                                   Cooperstraat verjaarsdag partytjie
  • Gideonsbediening lidmate is deel van plasing van Bybels.
  1. Binnelandse Getuienisbedienig    Anne-Marie & Andre Thiart
  • Ondersteun Wes-Kaap Sinodale Getuienisaksie
  1. Buitelandse Getuienisbediening
  • Ruvuma is Mosambiek ondersteuning groep. Kerk is lidmaat van Ruvuma. Algemene jaar vergadering en ander vergaderings word bygewoon.

Isaac Gama by Bosskool

  • Geletterdheidsprojek Andre en Anne-Marie Thiart van Makwe word befonds vir kleuterskool te Makwe wat oorheersend Moslem gebied is. Bosskole word

Anne-Marie en André Thiart en kinders

    • ondersteun deur Isaac Gama met die Bybel as handboek, Isaac Gama by Bosskool

 

  • Handevat Projek Danie Murray begelei en rus leraars van die Reformed Church of Mosambiek toe in hul bediening. Hier vat ons hande om Jesus holisties bekend te stel aan Noord-Oos Mosambiek waar meer as ‘n miljoen mense nog nooit van Hom gehoor het nieDanie MurrayDanie Murray
  • China Chrisna Fourie wat werk onder die Chinese in SA en veral in Gauteng. Voorbidding vir Chinese in ons gemeenskap.

Chrisna Fourie

  • Missie Japan Stephan & Carina van der Watt wat, onder toesig van die Reformed Church of Japan vrienskap-evangelisasie doen, asook Praktiese Teologie doseer in die RCJ Kobe Kweekskool. Elmar & Nadine du Rand is kanidaat sendelinge.

Stephan en Carina van der Watt en kinders

Elmar & Nadine du Rand

  • Frankryk Johan & Rita Bloemhof versprei evangelisasie Chrisna Fourie materiaal onder jeug.                                        

Johan en Rita Bloemhof