Site Overlay

Gemeenteprojekte bediening

Ons probeer op kreatiewe maniere fondse genereer vir die uitbreiding van God se koninkryk. Daar is ‘n paar projekte wat ons na aan die hart lê: 1) ons jaarlikse kermis, 2) ons gemeentelike gholfdag in samewerking met die Swellendam Gholfklub, 3) ons vleisveiling.2011 09 24_2174

Copyright © 2019 Swellendam Moederkerk. All Rights Reserved. | Catch Vogue by Catch Themes
Scroll Up