Site Overlay

Beroepingsproses

As gemeente is ons tans in ‘n beroepingsproses. In groot afhanklikheid van die Heilige Gees se leiding en ‘n opregte soeke na die wil van God, stel ons die volgende aansoekvorm beskikbaar vir ‘n mede-leraar in ons gemeente.

As die Here U so lei, is u welkom om aansoek te doen vir hierdie pos.

Laai dit gerus hier af: AANSOEKVORM LERAARSPOS 2018

Copyright © 2019 Swellendam Moederkerk. All Rights Reserved. | Catch Vogue by Catch Themes
Scroll Up